Webvisits 860219 || Visit us on Image not found Image not found  Proudly associated with the PSSA

Document

JUDGING AT BLOEMFONTEIN CAMERA CLUB

Live judging with each meeting, with images projected on a big screen.
Three judges each allocate a point between 1 and 5 for each image.
We make use of the senior members in our club with a grading of 4 stars plus.
it is our joy and pride to have 3 judges in our club currently acting as judges for the Honours Judging Panel of the PSSA.
Any member if present at the meeting has the right to ask for a crit from the judges on his or her image.

Beelde word geprojekteer op n groot skerm
Beoordeling met elke byeenkoms vind plaas met 3 beoordelaars teenwoordig.
Drie beoordelaars allokeer elk n punt tussen 1 en 5 vir elke beeld.
Vir beoordeling gebruik ons van die senior lede in ons klub met n gradering van 4 ster plus.
Dit is vir ons n eer en voorreg om 3 beoordelaars in ons klub te he, wat huidig ageer as beoordelaars vir die 'Honours Judging Panel' van die PSSA.
Enige lid wat teenwoordig is by die byeenkoms het die reg om vir kritiek te vra op sy foto en die beoordelaars moet dan die foto bespreek.

An unhandled error has occurred. Reload 🗙